Slinger van Newton

Die pendulum van Newton-in-beweging.

Die slinger van Newton of Newton se wieg is 'n toestel wat na die fisikus sir Isaac Newton genoem is en wat gebruik word om empiries die wette behoud van momentum en energie te demonstreer. Hierdie wette van die fisika is die eerste keer deur Newton bestudeer en gedemonstreer.


Developed by StudentB